TWt
T Wessels tano.wessels

1 reviews | Active since Apr 2023

13 Apr 2023, 09:10

Ek het baie goeie di...

Ek het baie goeie diens gekry by Big Apple Motors, dankie Yusrie Davids vir jou vinnige reaksie op my navrae jy is die beste, ek sal enige tyd weer met julle besigheid doen.

0
Replies (1)
Big Apple Motors
Big Apple Motors's reply13 Apr 2023, 14:26
Official
Baie Dankie dat u Big Apple Motors gekies het. Mag die motor baie goeie kilos gee en baie geluk met die nuwe motor. Sal vir yusrie die boodskap oordra