CZ
Carlien Z

1 reviews | Active since Feb 2013

03 Aug 2016, 14:04

Restaurant diens - wat 'n grap hulle het dit nie

<p>Ons wou gaan eet by Big 5 Restuarant in Pretoria Noord. Dit was middagete. Ons het 1 uur daar gekom. het 2 gevra hoekom ons nog nie ons kos gekry het nie, met die antwoord die pap is na uur nog nie gaar nie. Nie eens iets simpels soos hoenderslaai kon na uur en 20 minute ontvang word nie. Toe ons uitloop het die kelnerin die kosbuis gaan se om nie ons kos gaar te maak nie, so na uur en half was die kos nog nie eens gemaak nie. Ons was die enigste mense daar buiten 'n pa en dogtertjie wat wou eet. Ons wou volgende week middagete gaan eet het tydens besigheid vergadering maar hulle sal ons nie weer sien nie</p>

0
Replies (0)