CS
Chris S

1 reviews | Active since Mar 2014

26 Jun 2020, 12:08

Very bad

Hi Ek wil net se julle diens is baie swak en daar is ok niemand wat kan afrikaans kan praat nie. Ek het probleme gehat met my voetuig en julle kan dit nie eers uit sort nie maar julle soek geld en julle skuld my nog R600 en ek weet ek sal dit nie kry nie maar ek plaas dit hier lat almal kan sien. Die CEO kan my nie eers bel en vra wat is vout nie. Ek het my Insurance gekanseleer omsat hulle so *** ***** is en ek weet nou ek moet nie my vriende soentoe stuur nie of wie ek ken nie. Ek sal dit nie los voor die CEO my nie gebel het nie en ok n afrikaans persoon kry nie.

Groete MNR Smuts ***

0
Replies (1)
Bidvest Insurance
Bidvest Insurance's reply26 Jun 2020, 13:17
Official
Dear Mr Smuts,

We acknowledge receipt of your complaint and are sorry to hear of your dissatisfaction. 

Please note that the matter has been allocated to an dedicated administrator for investigation. A representative will be in contact with you shortly. 

We trust that you find the above in order.

Kind Regards
THE COMPLAINTS TEAM