aSd
ansorina Swanepoel dirk.swanepoel

1 reviews | Active since Feb 2022

14 Feb 2022, 17:17

Swak diens van Bidvest WARRANTY INSURANCE

Baie swak diens. Warranty is Eenmalige betaling vir een jaar gewees. 2 maande na betaling ontvang was kry ek sms dat premie nie betaal is nie. Na baie oproepe en eposse kry ek bevestig dat dit reggestel is en dat dit n stelselfout was. Maand later kry ek vandag brief en sms om te sê Warranty is gekanselleer. Na baie eposse het een persoon ges***el om tê sê stelselfout en hy gaan sy bestuurder epos stuur en vir admin om warranty dadelik aktief te maak. Nee nooit weer sal ek van hul gebruik maak nie.

0
Replies (1)
Bidvest Insurance
Bidvest Insurance's reply15 Feb 2022, 10:08
Official
Dear Ansorina,

We are very sorry to hear that our service has not met your expectations. Whilst we understand how frustrated you must be, please allow us the opportunity to address the issue you’ve raised. 

I will make contact with you directly.  

Yours sincerely,
B. Ntanzi
The Bidvest Insurance Team