DE
Daleen E
1 reviews | Active since Aug 2022
26 Aug 2022, 12:13
My ervaring van proffessionele en uitstekende diens van Bid Easy Auctioneers
Ek het besigheid gedoen met Dehan van BidEasy Auctioneers, Pretoria, om my eiendom te verkoop. Ek is baie tevrede met sy diens en afhandeling van die transaksie. Daar was 'n klomp mense op die veiling as gevolg van die goeie advertering wat hulle gedoen het, en my eiendom is verkoop bo die reserweprys. Ek is baie gelukkig oor hoe daar met die opveil van my eiendom gehandel is. Elke oproep is beantwoord en proffessioneel hanteer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)