VO
Valerie O

1 reviews | Active since Sept 2025

02 Mar 2026, 08:08

Vermy die 1933 Bybel wat nou weer in druk is.

Die 1933 bybel wat nou te koop is, is NIE dieselfde as die 1933 waarmee ek groot geword het nie, en daar is geweldig baie spelfoute.

0
Replies (0)