JD
Jason D

1 reviews | Active since Sept 2015

25 Sept 2015, 23:14

Genade maar die maatskappy lewer uitstekende diens

Landi, ek wil net vir jou se, dat ek is hoogs tevrede met die diens wat ek van jou maatskappy ontvang het. My iphone se skerm vervang binne 20 minute, en dit als in my eie woning terwyl ek dophou. Dit was rerig `n plesier om besigheid met julle te doen, Ek gaan defnitief meer kliente jou kant toe stuur. Jason Dennis

0
Replies (0)