AN
Antoinette N
1 reviews | Active since Jan 2024
29 Jan 2024, 21:27
Mrs van Niekerkmary
Sy is die grootste ****mer oner die son saam met haar worldwide courier. Soek eers geld voor sy kat kan aflewer en dan bel courier en sê die krat is nie reg nie jy moet nog geld inbetaal. Dan verdwyn hulle van die aardbol. Beantwoord glad nie jou oproepe. Sy is van Standard Bank rek nr ***. Mense pasop en wees op die uitkyk vir haar.😡😡😡😡
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)