SK
Siegfriedt K

1 reviews | Active since Feb 2017

06 Feb 2017, 15:27

Uitmuntende Diens Yolandi en Marietjie van Bloemfontein

<p>Baie dankie Yolandi en Marietjie vir al julle moeite met die aansoek vir ons verband. Dit was regtig n plesier om met julle saam te werk om die verband te kry. Julle het regtig ons baie gehelp om alles in plek te kry en al julle geduld met die papierwerk wat ons in plek moes kry. Dit is van die beste en vriendelikste diens wat ek al ontvang het. Baie baie dankie ons waardeer</p>

0
Replies (1)
BetterBond
BetterBond's reply06 Feb 2017, 18:45
Official

Good Day

Thank you for taking time to load this compliment

Regards,

BetterLife