1 reviews | Active since Aug 2017
Aan Betterbond Rustenburg
Baie baie dankie aan die hele span wat ons so profesioneel by gestaan het met die koop van ons plot. Ons as eerste kopers het geen benul gehad hoe om te werk te gaan nie, maar die span by Betterbond het ons stap vir stap by gestaan en gehelp, sonder hulle sou ons nie dit kon doen nie. En ook 'n spesiale dankie aan Annemarie Fourie en Mariska Pascoe, hulle is die span wat ons bygestaan het met al die vrae, en ook die span wat ons kort kort op hoogte gehou het van die stand van sake. Ek het nie net profesionele diens by hulle ontvang nie, maar het vriende gekry, vriende wat jou bystaan elke tree van die pad, nogmaals baie dankie vir elkeen van julle, julle is dierbaar en ek sal graag wil he dat almal julle dienste moet geniet.Julle is regtig waar 'n seen op my pad gewees.
Groete Morne en Mariaan van Kinkel in die kabel
Thank you Mariaan and Morne for taking the time to recognise the service delivery from our two very special ladies Annemarie and Mariska. We are honoured and proud to have been so instrumental in securing your home loan. Wishing you many many years of happiness. Kind Regards The Betterbond Team
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.