CS
Cecilia S

1 reviews | Active since Jul 2018

24 Jul 2018, 10:43

Huisverband aansoek

Baie dankie aan Jaquelene Wheeler van Betterbond vir haar hulp met die finansiering van ons huisverband. Sy was altyd vriendelik en hulpvaardig en het ons daagliks op hoogte gehou van vordering. Sy het ons werklik met raad en daad bygestaan en 'n moeilike proses vir ons baie vergemaklik. Dankie, Jaquelene. Jy is 'n ster.

0
Replies (1)
BetterBond
BetterBond's reply25 Jul 2018, 18:50
Official

Goeie Dag

Dankie vir die oplaai van die kompliment

Groete

Die BetterBond Span