LV
Leonora V

1 reviews | Active since Jan 2016

21 Jan 2016, 12:00

Huislening

Ek en my man het vir die eerste keer huis gekoop, met die hulp van Betterlife het hul al die gesukkel om self by al die banke te gaan aansoek doen vir die lening dit namens ons gedoen, en groot was ons verbasing gewees, die aansoek is woensdag om 8:30 ingehandig by al die banke en teen woensdag middag 13:42 het ons die goeie nuus ontvang dat ons lening aanvaar is. DIT WIL GEDOEN WEES!!!<br> Baie dankie aan Jenny Venter en Carlise von Loggenberg vir UITSTEKENDE DIENS.<br> Ek en my man beveel betterlife aan vir enige iemand, jul sal nie spyt wees nie. <br> Nogmaals baie dankie, ons waardeer dit opreg en kan nie wag om in ons eerste nuwe eie huisie in te trek nie. <br> Die Venters.

0
Replies (1)
BetterBond
BetterBond's reply21 Jan 2016, 12:23
Official
Hello VentersQL,

Thank you Leonora for taking the time to recognise the outstanidng service delivered by our Jenny and Carlise. We are delighted to have assisted in secruing your dream home and we wish you many years of happiness. Kind Regards The BetterLife Home Loans Team

Best regards,