JV
Jannie V

1 reviews | Active since Aug 2016

31 Aug 2016, 11:58

Betterlife Rustenburg - Annemarie Fourie

<p>Wil graag net vir Annemarie Fourie en Mariska Pascoe bedank vir julle uitstekende diens met my huislening. Dit was n vinniger transaksie gewees, hulle het my op hoogte gehou met die banke se terug voer elke dag. Weereens baie dankie dat julle uit julle pad gegaan het om nog n klient se droom waar te maak. Betterlife Rustenburg ROCK</p>

0
Replies (1)
BetterBond
BetterBond's reply31 Aug 2016, 15:46
Official

Goeie Dag Jannie

Baie dankie vir die kompliment wat jy gelaai het

Hier by BetterLife streef ons vir uitstekende diens en ons is baie opgewonde om te sien dat ons konsultante ons naam hoog hou

Dankie