cZ
colet Z
1 reviews | Active since Aug 2014
26 Aug 2015, 20:15
BetterBond verseker werklik 'n BetterLife. Dankie
Ek wil net baie dankie se vir BetterBond - Lettie Jordaan en Lucinda Afrika - Uitstekende diens.<br> <br> Ons was by verskeie banke en ons was hanteer as net nog 'n \nommer"op die wag-lysie <br> <br> Ons was op die punt om alles te laat vaar toe ek eendag verby die kantore van BetterBond"
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)BetterBond's replyOfficial
28 Aug 2015, 12:02Hello coletsphotos,
Hierdie is voorwaar een van die mooiste komplimente wat ons al ooit ontvang het. Lettie en Lucinda is twee van ons sterre, en ons is so geeerd om hulle as deel van ons BetterLIfe familie te he
Ons sien uit om in die toekoms aan te hou om uitstekende diens aan julle te lewer!
Vriendelike Groete
Die BetterLife Span

BetterBond's reply28 Aug 2015, 12:02
Official
Hello coletsphotos,