HN
Heidi N

1 reviews | Active since Oct 2015

16 Oct 2015, 12:41

Anelda Bernardo

Ek doen vir die afgelope agt maande besigheid met Anelda. Sy het my reeds 'n paar keer bygestaan met lenings.

Anelda is ALTYD beskikbaar, en ongelooflik professioneel. Sy gaan altyd die ekstra myl om 'n lening goedgekeur te kry en ons as agente by te staan. Sy gee persoonlike aandag aan haar kliente deur ons gereeld te besoek. Sy beskik oor jare se ondervinding en kan daarom soveel meer advies en bystand lewer. Sy weet altyd presies wat aangaan met die transaksies, en bring ons onmiddelik op hoogte van wat gebeur.

Anelda is 'n plesier om mee saam te werk. Ek sal dit nie eers oorweeg om iemand anders te gebruik nie.

Groete/Regards
Heidi van Niekerk

0
Replies (1)
BetterBond
BetterBond's reply20 Oct 2015, 16:48
Official
Hello Heidivnkerk,

Vreeslik baie dankie vir die ongelooflike pragtige kompliment vir Anelda. Sy is 'n absolute ster in ons groep, en ons is trots en geeerd om haar as deel van ons span te he.

Vriendelike Groete
Die BetterLife Home Loans Span

Best regards,