BW
Belinda W

1 reviews | Active since Feb 2023

07 Feb 2023, 15:33

Versekering was nog nooit so maklik

Dis altyd n groot onseker stap wat mens vat as jy versekering moet uitneem. Maar ek moet met eerlikheid sê Dominique van Vuuren het hierdie proses vir my so maklik laat maak. En my op my gemak laat voel. En als so mooi verduidelk... in my eie taal. Ek kan met n geruste hart nog iets van my lysie afhaal. Hou aan straal. Baie dankie vir jou geduld en vriendelikheid.

0
Replies (1)
BetterSure Financial Consultants
BetterSure Financial Consultants's reply08 Feb 2023, 07:55
Official
Good Day Belinda Wiese

Thank you for your great feedback!
We will certainly share your compliment with Dominique Van Vuuren and we are very pleased to know you had a positive experience.

Have a good day further.
The BetterSure Team