PS
Paul S
1 reviews | Active since Sept 2015
02 Sept 2015, 10:48
Glad nie gelukkig met hulle diens nie
Ons het n huis gekoop en hulle het ons ges***el inverband met huis versekering ons het dit aanvaar. Nadat ons by die prokureurs gaan teken het vir die huis het ons hulle laat weet dat ons nie meer versekering wil he nie en dat ons SBSA se versekering gevat het, hulle het vir ons n epos gestuur en gese dat dit reg is met hulle en dat hulle dit kanselleer. n Maand later kry ek n sms dat BETTER LIFE se debiet order af gegaan het na dat ek dit gekanselleer het. Ek wil net weet wie gee vir hulle die reg om v$&
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)BetterSure Financial Consultants's replyOfficial
02 Sept 2015, 11:28Hello PaulSaayman,
Baie dankie dat u hierdie onder ons aandag gebring het.
Ons is tans besig met u navraag en sal terugvoering gee die oomblik wat ons die probleem op gelos het.
Vriendelike groete,
BetterLife Insurance Team

BetterSure Financial Consultants's reply02 Sept 2015, 11:28
Official
Hello PaulSaayman,