1 reviews | Active since May 2017
DREAMS DO COME TRUE!!
<p>Ek wil net graag vir Yolandi Bezuidenhout en Marietjie van Betterlife se, baie dankie vir jul ongelooflike flinke diens en hulp met my huiskoop aansoek. Julle is verseker die beste en ek sal jul ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat graag wil huiskoop. Hierdie 2 mense het werklik uit hul pad gegaan om alle moontlike opsies te oorweeg en vir my gehelp om my DROOM waar te maak. </p> <p> </p> <p>Baie dankie Yolandi en Marietjie julle is voorwaar sterre, mag jul nog baie se DROME waar maak!</p>
Goeie dag Mev Rosen
Dankie vir U kompliment, ons sal wel verseker dat die bo genoemde konsultante ingelig word.
Ons wardeer die terugvoering.
Vriendelike groete
Die BetterLife Span
Goeie dag Mev Rosen
Dankie vir U kompliment, ons sal wel verseker dat die bo genoemde konsultante ingelig word.
Ons wardeer die terugvoering.
Vriendelike groete
Die BetterLife Span
