cC
claasl C

1 reviews | Active since May 2016

12 May 2018, 13:18

Verkeerde eis op my fonds

Ek verwys na aangehegte en onderstaande. Hier is ‚n bedrag van R776.80 op my eise deur (sien aangeheg en onderstaande). Die datum van diens wys Donderdag, 26 April 2018, maar ek was nie by ZAH op hierdie dag nie. Ek was op Woensdag, 25 April 2018 by ZAH.

Kan ek ‚n verduideliking ontvang asseblief?

0
Replies (1)
Bestmed Medical Scheme
Bestmed Medical Scheme's reply14 May 2018, 09:50
Official

Goeiedag mnr Claassen

U word vriendelik versoek om u e-pos aan *** te rig met u volle Bestmed lidbesonderhede en eisbesonderhede vir ondersoek en terugvoer aan u.

Vriendelike groete.

Bestmed