EA
ELIZABETH A

1 reviews | Active since Apr 2011

04 Jun 2015, 14:24

Uitsonderlike diens

Wil Bestmed bedank met hulle puik en behulpsame diens wat ek ontvang het met navrae van 'n knie vervangings operasie. Ek het binne 'n dag terugvoer van hulle ontvang, asook opvolg oproepe, en boonop in Afrikaans! <br> Doen so voort!<br> E van Aswegen ***

0
Replies (1)
Bestmed Medical Scheme
Bestmed Medical Scheme's reply04 Jun 2015, 14:27
Official
Hello aswegen,

Baie dankie vir u kompliment dit sal oorgedra word aan die betrokke personeellid en ook Bestuur.

Beste groete

Bestmed