1 reviews | Active since Jul 2013
Skok ontdekking drastiese veranderings in mediese planne sonder om met lede te konsulteer.

Het my grootste skok gehad die 15de Februarie 2017 toe ek met kanker gediagnoseer is. Vir 'n lid wat nog net 5 maande 'n lid was van bestmed het ek 100% verstaan toe hulle verslae aanvrae om te bepaal of ek nie geweet het van die kanker nie.

Vanaf 15 Februarie tot 17de Februarie 2017 om 15:45 het hulle gesê dit word goedgekeer omdat hulle bevind ek was nie bewus van dit nie. Maar daar is slegte nuus dit is in 'n staathospitaal. Wat 'n skok want ek het soveel mediese planne deur gewerk voor ek besluit het by wie ons aansluit.

Ek is meegedeel dat sou dit gebeur het in 2016 was dit wel my keuse van hospitaal en dokters dit is juis hoekom ek Beat 2 No Network gekies het. Maar Beatmed het drastiese veranderings op die mediese planne gemaak sonder om te konsulteer met die lede.

Vir die volgende paar dae was ek deur hel. Niemand by bestmed het vir my gesê ek kan opgradeer op my plan nie. 'N makelaar Liza het vanaf die 20.2.2017 alles ingesit en baklei om my op die hoër plan te kry. Toe was daar nog onduidelikheid of Pace1 my in ' m privaat hospitaal sal dek.

Ek moes die 21ste Februarie ingaan om 'n merker te laat insit. My afspraak was vir 12:20pm wel ek het elke paar minute oproepe gekry tor hulle vir my gesê het op pace 1 sal hulle my dek eers vanaf 1 Maart en my operasie was geboek vir die 22ste Februarie. 'N Justin het my hoeveel keer gebel om te sê ek sal nie gedek wors voor die 1ste Maart nie. Liza en 'n bestuurder in Onkologie was stunning en het alles in 'n privaat hospitaal gereel en my toelaating gekry. My merker is ingesit om 16:20.

Stres op stres en dit vir iemand wat moet deel met kanker..... uiters ongevoelig en onaanvaarbaar. Nou word ek ingelig dat ennige verdere behandeling in 'n staatshospitaal sal wees indien ek nie oorgaan na Pace1 toe nie. 'N drastiese verandering moet lede gebel word en gevra word of hulle bewus is van dit en of huĺle wil verander. Maar ja niks van die aard is gedoen nie. Mens kan sien hier dat dit net oor geld gaan en nie oor beste advies en die kliënt nie. So ver ek weet is daar 'n wet wat julle verplig tot beste advies.

Ek wil uitklaring hê oor my medies binne 24 uur.

Dear Isabel
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the issue.
Please note that the complaint will be handled and responded to by an Escalation Specialist. If however, you need more information, do not hesitate to contact us.
Your well-being, as a valued client of the Scheme, is important to all of us at Bestmed.
With kind regards
Bestmed Medical Scheme
Dear Isabel
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the issue.
Please note that the complaint will be handled and responded to by an Escalation Specialist. If however, you need more information, do not hesitate to contact us.
Your well-being, as a valued client of the Scheme, is important to all of us at Bestmed.
With kind regards
Bestmed Medical Scheme