1 reviews | Active since Sept 2013
Julle IS PUIK
Bestmed,

Julle is fantasties. Nooit het julle enige probleem met goedkeuring op Mediese Prosedures nie. Wanneer ek hierdie fonds s***el is julle altyd profesioneel. Julle hantering en kliente verhouding is fantasties. As ek hoor hoe ander kliente van ander mediesefondse kla oor hul dienste kan ek met trots s?, Bestmed het in die afgelope 7 jaar nog nooit teleur gestel nie

Vandag kon ek weereens net weet Bestmed s***el en hierdie vriendelike konsultant van julle het dadelik die dr vir my opge****r wat ek die uitstaande bedrag moet oorbetaal. Gap Cover het geld in my rekening oorbetaal sonder dat ek weet aan wie moet ek dit gee. Met die hulp van jul konsultant deur die praktyk nommer wat ek aan haar gegee het, het sy my sonder moeite gehelp.
Ek werk al lank met mense en weet wanneer mense iets doen net omdat hul moet en wanneer mense die ekstra myl loop. Julle as Bestmed is presies die goue medalje werk vir jul kliente

In slotsom, kan ek eenvoudig my gesin toevertrou in die hande van Bestmed? Natuurlik Ja, want jul is profesioneel, gee om vir jul kliente en sal altyd seker maak sover as moontlik jul kliente kry die beste. In hierdie 7 jaar kan ek dit getuig.

Groete
Mr Nortje

Ons waardeer u dankbetuiging.
Groete
Bestmed Mediese Skema
Ons waardeer u dankbetuiging.
Groete
Bestmed Mediese Skema