1 reviews | Active since Mar 2017
Doods vonnis
<p>Dis my snaaks hoe ek die laaste 2 jaar sukkel met bestmed, my vrou lê tans in die hospitaal en moet n heup vervanging kry en sal hulle n uur voor die operasie bel en se ons is nie gedek vir dit nie, en die antwoord wat ek kry is ek het die swak plan gekies, asof die bestmed agent wat met wie ek die eerste keer gepraat het en my van sy goeie mediese plan vertel het, kom vertel die dame my ekt n swak plan gekies, soos versekering is, is n ou altyd net nie gedek as dit tel nie. En dis nie al nie n week voor die tyd toe ons by universitas netcare in Bloemfontein was en ons hulp gaan soek het vir die pyn in haar been toe is dit ook n probleem ons moes drie ure daar sit en die Dokters moet eers die toetse en behandelings proses versterk en sy moet maar met pyn loop en weer eens se die dame by bestmed sy kan nie hospitaal toe gaan vir been pyne nie en kyk nou, haar heup was besig om te breuk en dit het toe gebeur. So eks jammer ek hoop regtig julle hoef nie deur al die hel te gaan eendag met julle geliefdes as hulle ook hulp nodig het en almal om jou sê ooooooh Bestmed ons gaan weer sukkel. Een ster voel ek nogsteeds is te goed vir julle dienste deesdae want nou moet sy met geen gemoedsrus onder die mes gaan lê en vol spanning en stress, ek sê vir julle BAIE BAIE DANKIE. So Bestmed se Beat3 skema moet niemand asb vat nie want volgens die dame op die foon is dit n swak skema en R4947 n maand is nie genoeg vir n goeie plan nie.</p> <p>Ek kan nou nog nie glo dat die dame op die foon vir my sê die skema wat ek gekies het is n swak skema maar wonder ek die konsultant wat vir my gebel het om my te help met die regte skema vir my en my gesin is dan nou nie reg nie en dat sy self nie by bestmed is nie maar n ander mediese firma so in direk vir R5000 n maand kry jy volgens hulle n swak medies. Wel die Dr het my aan geraai om die counsil vir medical schemes te ****ak en in sy woorde die misdaad wat bestmed teen my en my vrou gepleeg het om haar eerder met n gebreekte heup been wat heel disintegreer het n doods vonnis in n bed te gee om nie weer te kan loop nie en so lê sy al drie dae in n hospitaal bed met n gebreekte heup. Beste is nog dat Dr Fisher met hulle baklei oor die foon en vir hulle sê hy sal dit verniet doen hulle moet net die hospitaal betaal en nogsteeds nee.</p>
Dear Louw Doman
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the issue.
Please note that the complaint will be handled and responded to by an Escalation Specialist. If however, you need more information, do not hesitate to contact us.
Your well-being, as a valued client of the Scheme, is important to all of us at Bestmed.
With kind regards
Bestmed Medical Sche
Dear Louw Doman
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the issue.
Please note that the complaint will be handled and responded to by an Escalation Specialist. If however, you need more information, do not hesitate to contact us.
Your well-being, as a valued client of the Scheme, is important to all of us at Bestmed.
With kind regards
Bestmed Medical Sche
