WN
Wessel N
1 reviews | Active since Nov 2017
12 Mar 2025, 14:26
DIENS
Bestmed is seker besig om toe te maak as gevolg van baie swak bestuur! (moet seker a ander medies nou gaan soek) want daar is geen antwoord of as jy deurkom hou jy vir meer as n halfuur aan sonder enige antwoord, terug voering of net iets maar dis doodstil, epos word ook nie beantwoord nie. Dis die swakste diens wat ek in 15 jaar beleef. Ek verstaan as iemand besig is maar niemand antwoord jou nie, so al of almal sleg en lui geraak het, en vir die premies en verhoogins nie eers te praat nie. SLEG EN PATETIES DIENS
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Bestmed Medical Scheme's replyOfficial
12 Mar 2025, 16:36Hallo Wessel Nieman
Dankie dat jy uitgereik het en jou onlangse ervaring met ons kliëntediens gedeel het. Ons vra opreg omverskoning vir enige frustrasie en ongerief wat dit mag veroorsaak het.
Ons ervaar tans hoë oproepvolumes, saam met verhoogde aktiwiteit op ons WhatsApp/Livechat-kanale, wat ongelukkig ons diensvlakke beïnvloed het. Ek wil jou egter verseker dat bestuur onmiddellike stappe geneem het om hierdie bekommernisse aan te spreek en te verseker dat ons altyd beskikbaar is om te help wanneer nodig.
Ons waardeer jou begrip terwyl ons daaraan werk om ons reaksietye te verbeter, en ons bly daartoe verbind om jou van die beste moontlike ondersteuning te voorsien.
Beste groete
GM
Bestmed Medical Scheme's reply12 Mar 2025, 16:36
Official
Hallo Wessel Nieman