kK
kduplessis K

1 reviews | Active since Apr 2017

04 Apr 2017, 15:51

bestmed savings credit **** LEDESAKE- AFDELING

<p>2016 October left bestmed still waiting for credit savings to be paid out, if you call different story every time, if you mail nobody rep****, this is the main reason we left bestmed they don't get back to nobody they are unproffesional, they don't have a client service because they are all jokes....</p>

0
Replies (8)
kK
kduplessis K's update08 Apr 2017, 10:09
Reviewer Update

Geagte Bestmed lid, ons wag eers vir die rente om te loop. Spaar uitbetaling word eers na die 21ste April gedoen.

With kind regards

Rosy Moore

Contact Centre Consultant: Correspondence

Direct tel: +27 (0)12 **********

E-mail: www.bestmed.co.za

Block A, 1st Floor, Glenfield Office Park

361 Oberon Avenue, Faerie Glen, Pretoria

Die eerste sms bewys die 15de en nou die 21ste .....Dis die email wat ek terug ontvang het, geen persoon kry ooit 'n bedrag van wat sou uitbetaal word en dis wat die klient kan kry saam rente, is bestmed nou 'n bank???? Die klient kry geen opsie nie al die besluite word deur bestmed behartig, ek is nog glad nie tevrede nie daar word nog steeds nie aan my as kliente bedrae of keuses gegee nie....

kK
kduplessis K's update08 Apr 2017, 10:18
Reviewer Update

Niemand kan verseker wees DAT bestmed nie dit net vir hulle eie gewin doen nie, ek sal niemand aan raai om enige iets met sulke tipe mense te doen nie

Bestmed Medical Scheme
Bestmed Medical Scheme's reply10 Apr 2017, 08:26
Official

Dear retie-katy-du-plessis

Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the issue.

Please note that the complaint will be handled and responded to by an Escalation Specialist. If however, you need more information, do not hesitate to contact us.

Your well-being, as a valued client of the Scheme, is important to all of us at Bestmed.

With kind regards
Bestmed Medical Sche

kK
kduplessis K's update18 Apr 2017, 13:27
Reviewer Update

Goeie more Mnr du Plessis

Dankie vir u epos.

Voorsien my asb met u bank staat wat nie ouer as 3 maande is nie en wat u Naam bevestig.

Sodra ek die staat kry kan ek u spaar van R2380.17 aan u terugbetaal.

As u verkies kan ek ook die spaar in dieselfde rekening inbetaal waarvan af ons maandeliks verhaal het – ABSA *** – u kan dan slegs net per epos bevestig of die rekening genome voldoende is.

Dankie

Vriendelike groete

Liezl Botha

Ledesake Konsultant

Ledesake Individuele Besigheid

© Bestmed Mediese Skema 2016

Bestmed is ‘n geregistreerde mediese skema (regnr. 1252) en ‘n Gemagtigde Finansiële Diensvers****** (FSP-nr. 44058).

Vrywaring

From: M-Bestmed-Service
Sent: 25 March 2017 10:31 AM
To: M-Bestmed-Membership Individual <***>
Subject: Ticket: E4EA9CF58B201 Re: Share 'ID .JPG'***7

-----------------------------
From: katy.duplessis111 <***>
Sent: 2017/03/20 10:04:14
To: *** <***>
Subject: Share 'ID .JPG'

Vir Aandag: LEDESAKE -AFDELING

Goeie day

Mr. PW Du Plessis I'd: ***
Lid Nommer: ***7

Baie dankie geseende week verder

kK
kduplessis K's update18 Apr 2017, 13:30
Reviewer Update

Kyk na die datums ek is so siek vir almal wat so ***** is maak julle minds op wat soek julle, daar is te vele mense wat met die goed werk maar niemand weet regtig hoe om hulle werk te doen nie

kK
kduplessis K's update18 Apr 2017, 13:32
Reviewer Update

Kyk na die datums ek is so siek vir almal wat so ***** is maak julle minds op wat soek julle, daar is te vele mense wat met die goed werk maar niemand weet regtig hoe om hulle werk te doen nie

kK
kduplessis K's update18 Apr 2017, 16:26
Reviewer Update

Mnr du Plessis

Dankie, ek het die bank staat ontvang.

U spaar van R2380.17 sal die Vrydag via ons Eise lopie terugbetaal word.

Gee asb ±5 werks dae voordat die bedrag in u rekening sal verskuin.

‘n Staat ter bevestiging van die uitbetaling aan u, sal gestuur word na dieselfde epos adres.

Weereens vra ek onverskoning vir al die ongerief wat veroorsaak was.

Dankie

Vriendelike groete

Liezl Botha

Ledesake Konsultant

Ledesake Individuele Besigheid

© Bestmed Mediese Skema 2016

Bestmed is ‘n geregistreerde mediese skema (regnr. 1252) en ‘n Gemagtigde Finansiële Diensvers****** (FSP-nr. 44058).

Vrywaring

From: katy.duplessis111 [mailto:[email protected]]
Sent: 18 April 2017 02:59 PM
To: Liezl Botha <***>
Subject: RE: Bestmed - ***7 MNR PW DU PLESSIS

▶ Show quoted text

Ek hoop alles is nou reg, ek sal julle nooit verwys as mediese fonds aan friende of familie nie julle is oneerlik ek is so bly ek is klaar met julle

▶ Show quoted text
kK
kduplessis K's update18 Apr 2017, 16:30
Reviewer Update

As al die mails gelees word dan sal mense verstaan hkm niemand by bestmed wil wees nie, almal praat met vers****ende woorde... Julle is oneerlik, onprofesioneel en mense moet gewaarsku word...