Benefits changes on my option without my knowledge

Ek het my makelaar (Juanita Pilon-Vital Consultants) gebel die dag voor ek vir my 6 weke ondersoek gegaan het en het haar gevra (vir die 3de keer net om seker te maak) of Bestmed betaal vir die Mirena en of ek moet bel vir Authorization, sy het gese nee ek hoef nie julle dek dit ek moet nie worry nie. EK sou nooit hom laat insit as ek geweet het dit kom van my savings af nie. Ek het 2 kinders en die winter le nog voor.

Toe ek my seun Marcelle vat vir sy 10 weke inspuitings vat toe se hulle, my medies is uitgeput en ek moet R300 betaal, ek het toe en dadelik Juanita ge****ak om te hoor wat aangaan.

Sy het toe vir my die claim list gestuur, ( die onderste info het ek dadelik gequery, en tot en met jy op die gereply het het sy nie vir my n antwoord gehaad op die goed nie.

Sy het bly se julle kom nie terug na haar toe nie.

Ek het 09/03/2017 self Bestmed gebel en gevra wat gaan aan met my savings gemors. Veronique Ref. ********** 2, het toe vir my gese vanaf 2017 dek my opsie nie meer die immunizations nie.

EK het juis na Bestmed toe geskuif vir die rede en was reeds swanger en het n 3 maande wagpreode gehad….hoekom sou ek dit gedoen het as julle die opsie se goed verander.

Ek het nie n email, pos, sms of oproep van bestmed of Juanita gekry om te se goed verander op my opsie nie. Veronique het gese julle het n email gestuur. Ek het vir die bewys gevra en wag nou nog.

Op 04/04/2017 het ek weer gebel om met Sharon Geldenhuys (wat op 7/04/2016 reply het op my email van queries) te praat maar Marishian het gese sy vat nie oproepe nie. Vir die hoeveelste keer het ek alles weer aan Marishian Ref. ********** 9 verduidelik, sy het gese julle het vir my n brief in die pos gestuur in Nov ‘16, waaraan ek geantwoord het en gese het die EINGSTE pos wat ek ontvang het was in Januarie 2017 wat my 2 nuwe karate in was oor Marcelle wat ek geadd het as n dependant.

EK het haar toe gevra hoekom het die Mirena en Marcelle se goed van my savings af gegaan. Sy se toe ek is nie op n opsie wat dit het nie, EK is op Beat 2 Network.

In hulle 2017 pamflet staan daar nog op bl. 5 Pediatriese immuniserings – Babas en Knders - Befondsing vir alle pediatriese entstowwe in ooreenstemming met die staat se aanbevole program. So hoe nou?

Vir die 1st keer het sy toe vir my gese, n komp voordele val weg op Network. EK se toe Nee! Juanita het vir my gese die ENIGESTE verskil tussen Beat 2 en Beat 2 Network is ek mag net na sekere Hospitale toe gaan. Dit is al en dit is hoekom sy op 04/07/2016 vir my die Proposed Hospital List for Bestmed Beat Options gamail het. Sy het ELKE keer die Beat 2 pamflet vir my geways en gemail, NIE N BEAT 2 NETWORK een nie!! Net soos op 08/03/2017 .

Bo op alles is my seun Marcelle vanaf die 22/03/2017 to 28/03/2017 opgeneem vir Acute Bonchitis omdat ek nie savings het om hom dokter te te gevat het nie.

Ek wil die verder vat maar weet nie hoe en na wie toe nie...help asb.

Dear Member
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the issue.
Please note that the complaint will be handled and responded to by an Escalation Specialist. If however, you need more information, do not hesitate to contact us.
Your well-being, as a valued client of the Scheme, is important to all of us at Bestmed.
With kind regards
Bestmed Medical Scheme
Dear Member
Thank you for taking the time to bring your complaint to our attention. The contents have been noted and we are currently investigating the issue.
Please note that the complaint will be handled and responded to by an Escalation Specialist. If however, you need more information, do not hesitate to contact us.
Your well-being, as a valued client of the Scheme, is important to all of us at Bestmed.
With kind regards
Bestmed Medical Scheme