1 reviews | Active since Oct 2023
Baie slegte diens
Ek het besluit om by bestmed aan te sluit om rede ons jare terug lede was. My dogter en eks man het hopitalisie benodig vir siekte, en het geen problome ondervind met enige eise nie. Maar vandat ek aangesluit het is dit n totale ramp! Ek was net uit my wag priode toe ek skielik siek word en in baie pyn was en my dokter kon nie help nie, Ek is na n ander dokter wat besluit het om my te laat opneem vir verdere toetse omrede dit toe nou al aanhou vir 3 weke lank. Hul wou nie goedkeuring gee nie, hul het die volgende gesoek: 12 Maande dokters verlag voor ek by skema aangesluit het. Ver**** van dokter wat my wou opneem Alles is deur gestuur en na amper n week is dit goedgekeur. Ek is opgeneem en alles is gedoen wat hul moes doen en is ontslaan. Maar nou is daar een probleem na die ander met die eise. Mens kry nie antwoorde uit hul uit nie. Die verslae wat hul versoek het vooropname soek hul nou weer, nadat ek dit as seker 3 keur deurgestuur het. As mens probeer bel hou jy vir hoe lank aan en niemand tel oop nie, vra jy dat hul jou terug bel vat dit ook verewig en die persoon wat bel is onvriendlik en nie behulpsaam nie. Ek betaal elke maand my premie, maar vir wat om nie goeie diens te kry nie, ek is te bang om enigsins die skema te gebruik want dit lyk eerder of hul net mens se geld elke maand wil he en nie diens lewer nie. Mens wil los met duisende rande in hospitaal en dokters onkostes wat mens nie kan bekostig nie.
Please be advised that the hospital claim was not paid as the authorisation was pending due to outstanding information. Now that we have received the necessary details, your case has been forwarded to our clinical committee for evaluation.
Once the review is complete, we will proceed with the claim assessment.
Regards
Nondumiso Letsoalo
Please be advised that the hospital claim was not paid as the authorisation was pending due to outstanding information. Now that we have received the necessary details, your case has been forwarded to our clinical committee for evaluation.
Once the review is complete, we will proceed with the claim assessment.
Regards
Nondumiso Letsoalo
