EE
Elijah E

1 reviews | Active since Nov 2019

04 Dec 2024, 14:17

BAIE SLEG

Baie ontevrede met die diens van hierdie maatskapy, die verkoops mense was so uitgevreet om my ID nommer in hulle kompers te pons, sodat my krediet profiel ander plekke aanraak sou ek teen dit besluit - wat nie jys vir my ander opsies oop los nie. Die Verkoops dame laat jou glo dat daar wel voorraad is van die toestel wat jy op budget, net om daarna te se dus uitverkoop - sodat sy haar kommissie kan verdien. Regtig slegte beginsels en ek sal nooit weer worry om enigeiets van hierdie maatskapy te koop nie

0
Replies (1)
Best Electric / Best Home and Electric
Best Electric / Best Home and Electric's reply05 Dec 2024, 07:46
Official
More information requested via email.