JB
Jacobus B
1 reviews | Active since May 2018
04 Oct 2022, 11:02
Uitstekende diens. Bestdrive William Moffet.
Ek ken Michael van kindsbeen af, sedert sy pa, oom Des, n bande plek op Uitenhage gehad het. n Mens kan duidelik sien dat daardie kennis en ervaring na Bestdrive William Moffet tak oorgedra is. As jy vriendelike, professionele diens soek is dit die plek in PE om heen te gaan. Baie dankie vir uitstekende diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)