GL
Graham L

1 reviews | Active since Mar 2020

24 Mar 2020, 11:47

Puik diens vanaf die vers******!

Van die oomblik wat ons, ons bestelling ontvang het, het nie net ek nie maar elkeen van my dogters spesiaal gevoel! Julle diens is puik en julle rokke is pragtig!

0
Replies (0)