CB
Charmaine B
1 reviews | Active since Dec 2021
14 Dec 2021, 15:41
Beste diens
Ek en my verloofde het van Bertus gehoor deur vriende van ons en het van sy dienste gebruik gemaak toe ons ons eerste huis koop. Bertus het regtig uit sy pad gegaan om ons te help al was hy nie op kantoor nie het hy moeite gedoen om vir ons pre-kwalifikasie te kry. Toe ons offer aanvaar is het hy vir ons by al die bank aansoek gedoen en regtig moeite gedoen om vir ons die beste rente koers te kry. Die hele proses het so vlot verloop en met elke stap het hy ons gebel om alles te verduidelik - geen gesukkel nie.
Baie dankie vir die diens. Ons sal enige dag weer van u diens gebruik maak in die toekoms.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Bertus Kotze Home Loans's replyOfficial
14 Dec 2021, 16:24Hallo Charmaine . Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit opreg! Dit was 'n voorreg om julle van diens te wees.
Bertus Kotze Home Loans's reply14 Dec 2021, 16:24
Official
Hallo Charmaine . Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit opreg! Dit was 'n voorreg om julle van diens te wees.
Bertus Kotze Home Loans's replyOfficial
14 Dec 2021, 16:26Hallo Charmaine . Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit opreg! Dit was 'n voorreg om julle van diens te wees.
Bertus Kotze Home Loans's reply14 Dec 2021, 16:26
Official
Hallo Charmaine . Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit opreg! Dit was 'n voorreg om julle van diens te wees.
