SC
Sue C
1 reviews | Active since Apr 2010
08 May 2023, 09:21
Vriendelike vinnige diens.
UItstekende diens, nie gedink ek sal voor Maandag hoor van my bestelling nie, maar Mias het my Saterdag die 6de Mei ges***el van vandag, die 8ste Mei is my masker op pad. Baie dankie, vinnige en vriendelike diens, sal julle beslis aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Berien CPAP & Oxygen's replyOfficial
08 May 2023, 13:29Goeiedag Sue,
Dis 'n groot plesier, bly dat ons jou kon help!
Vriendelike groete
Mias
Dis 'n groot plesier, bly dat ons jou kon help!
Vriendelike groete
Mias
Berien CPAP & Oxygen's reply08 May 2023, 13:29
Official
Goeiedag Sue,
Dis 'n groot plesier, bly dat ons jou kon help!
Vriendelike groete
Mias
Dis 'n groot plesier, bly dat ons jou kon help!
Vriendelike groete
Mias