RJ
Ria J
1 reviews | Active since Jul 2018
31 Aug 2018, 13:46
SWAK DIENS / BAD SERVICE
Swak diens. Hulle wat jou wasmasjien vir kwotasie en stuur dit stukkend terug haal parte uit sit dit nie terug nie. Die swakste diens wat ek nog ooit ontvang. Sal glad nie hulle aanbeveel nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)