RD
Rudi D

1 reviews | Active since Dec 2016

24 Apr 2024, 14:01

Bergen's Witbank

Hierdie resensie is vir Bergen's (Witbank). My Yskas het opsite in gekonk, ons as ****rakteers is maar genootsaak om n yskas te hê opsite. Ek het Bergen's witbank ge****ak n dame met die naam Rozchaan het my gehelp heel vriendlik nogal op n Vrydag middag en sy het gevra of hulle die yskas moet kom haal opsite (45km ver) ek het gesê ek sal hom bring. Saterdag oggend het ejk die yskas in gevat en Dinsdag terug gekry met n spliternuwe motor in en man die ding werk soos n bom. Dankie Bergen's Witbank

0
Replies (0)