JR
Jolandi R

1 reviews | Active since Sept 2018

16 Oct 2018, 13:39

Wag van 6 Julie af!!!!!

Pateties!!!

Soveel beloftes. Niks gebeur. Doen dit maak so. Bel die ****ak daai. En NOGSTEEDS GEEN ANTWOORDE NIE!!! Die eienaar Petro het gese komtak my op wup tussen 10:00 en 20:00. Ek sal antwoord. Nou moet ons weer die kantoor ****ak.

Verlede week was daar LETTERLIK 5 bestellings voor myne. En nogsteeds niks ontvang nie. Wag al van 6 Julie!!!

0
Replies (1)
Benna Bok
Benna Bok's reply16 Oct 2018, 14:37
Official

Hallo Jolandi

Dankie dat jy hierdie kwessie onder ons aandag gebring het. Jammer vir die ervaring wat jy gehad het. Ons sal jou ****ak om hierdie situasie op te los.