1 reviews | Active since Nov 2018
WAG NOGSTEEDS VIR MY TRAVEL BAG WAT EK 15 AUGUSTUS BESTEL EN BETAAL HET EN GEEN KOMMUNIKASIE OOR AFLEWERING TOT DUSVER
Petro, ek wou so graag in Benna Bok se onskuld glo, maar julle laat julle kliente geen keuse nie. Oor en oor is ek belowe jy sal kyk wat jy kan doen om my sak wat ek al 15 Augustus betaal het te kry. Ek wag nogsteeds. Julle kom nie terug op email nie, julle tel nie julle ********** 082 nommer op nie en nou as mens jou selnommer waarop mens jou kon whatsapp bel, se dit "the number does not exist." Ek is jammer maar dis steel/bedrog whatever julle dit wil noem wat op die oomblik aan die gang is. Ek weet nie eers of julle regtig bestaan nie. Julle speel met mense se hard verdiende geld. Dis net auto replies en geen actual datum en regte kommunikasie oor wanneer mens jou goed van julle af kan verwag nie. Ek dink ek gaan ook n saak van diefstal en bedrog gaan maak. So kan dit wragtag nie aangaan nie. Julle delete almal van alles af wat julle aanvat oor julle swak diens. Maar gelukkig kan julle niks van Hello Peter af delete nie. En die evidence is hier!!!! Julle deliver nie mense se produkte waarvoor hulle betaal het nie. Hoe lewe julle met julleself saam??
