LH
Lindy H
1 reviews | Active since Jun 2019
09 Jul 2019, 10:25
Vermy eerder Benna Bo****!Geen produk !!!Geen refund!!! Na meer as n jaar!!
Hierdie is my t****e inskrywing Na amper n jaar se beloftes direk van MNR Botha is my geld nogsteeds noe terug betaal nie hulle stuur net n boodskap wat se hulle sal dit terug betaal maar niks reelings oor wanneer nie en dan reply hulle glad nie op emails of boodskappe nie maar op hulle fb blad adverteer hulle die een special op die ander en bly net die mense indoen! Wees versigtig voor julle oorweeg om by Benna bok te bestel jy gan nie jou produk of geld terug kry nie!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)