CC
Cherise C

1 reviews | Active since Nov 2018

21 Nov 2018, 10:04

Swak diens en geen handsakke nie

Swakste diens ooit!!! Het my bestelling geplaas die 29 September (Order 3612) nadat hulle aan my gekomunikeer het dat my pakkie 15 Okt gestuur word na die kwaliteitbeheer, daarna het ek keer op keer vir hulle Facebook boodskappe gestuur en selfs probeer bel, maar geen antwoord nie, na die tyd het ek probeer comment op facebook waarna ek geblok is. Tot op hede het ek nog niks ontvang nie. Sal my nie verbaas as hulle so mense **** nie.

0
Replies (1)
Benna Bok
Benna Bok's reply27 Nov 2018, 10:06
Official
 Thank you for bringing this matter to our attention. We will contact you in order to resolve it in an amicable manner.