MP
Madeleen P
1 reviews | Active since Oct 2018
05 Nov 2018, 20:17
*****, *****, *****!!!!!!!!!!!!!!
Steeds GEEN oproep vanaf sogenaamde prokureurs nie of enige terug voer vanaf Benna Bok nie. Hulle is bloot arrogant en het absoluut GEEN idee wat kliente diens between nie!!! Steel duidelik hulle kliente se geld. Is geblok op alles deur hulle. Los nou maar hierdie saak in SAPD se hande. Klag van bedrog oopgemaak. Klag nr: 60/11/2018.
Bly sover as moontlik weg van hierdie mense af!!! Hulle is gesoute leuenaars en DIEWE!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Benna Bok's replyOfficial
07 Nov 2018, 07:46 Thank you for bringing this matter to our attention. We will contact you in order to resolve it in an amicable manner.
Benna Bok's reply07 Nov 2018, 07:46
Official
Thank you for bringing this matter to our attention. We will contact you in order to resolve it in an amicable manner.
