CK
Charmaine K
1 reviews | Active since Oct 2018
16 Nov 2018, 19:12
Moet nooit by BENNA BOK koop nie!
Nog geen terugvoer van die mense af nie. Ek moes my refund 5 November gekry het. My e-posse word nie geantwoord nie, ek word geblok van hulle goed af. Die nommer lui net en die nuwe "prokureur" ignore mens ook. Baie slegte diens en die is al my 2de hello Peter post.
Die mense wat hul geld wil hê word gedreig...not very nice...
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Benna Bok's replyOfficial
18 Nov 2018, 14:35Thank you for bringing this matter to our attention. We will contact you in order to resolve it in an amicable manner.
Benna Bok's reply18 Nov 2018, 14:35
Official
Thank you for bringing this matter to our attention. We will contact you in order to resolve it in an amicable manner.
