1 reviews | Active since Oct 2018
Benna Bok - Slegte diens!
Die slegste diens onder die son.
Ek het 'n bestelling geplaas 27 Julie. Hulle het my laat weet hulle stuur my pakkie die week van die 24ste September. Toe dit nie kom nie en ek navraag begin doen toe raak hulle ongeskik. Hulle "blok" 'n mens as jy navraag doen oor jou bestelling. Toe ek die Petro vra oor my pakkie toe sê sy ek moet die prokureurs ****ak oor die refund.
As 'n mens e-pos kom daar net boodskappe terug wat sê hulle sal na jou e-pos kyk. Geen terugvoer word gegee nie.
Hulle verleng elke keer die datums vir wanneer mens refund kan verwag. Mense wat na my bestel het , kry hulle refund voor my?
Baie-baie swak diens.
Hallo Charmaine
Ons werk volgens 'n lys wat terugbetalings betref en elkeen wat daarvoor vra, ontvang sy/haar terugbetaling.
Hallo Charmaine
Ons werk volgens 'n lys wat terugbetalings betref en elkeen wat daarvoor vra, ontvang sy/haar terugbetaling.
