NT
Nadia T
1 reviews | Active since Feb 2016
21 Jan 2019, 19:49
Benna Bok slegste online store ooit!!
Ek het 'n bestelling by Benna Bok geplaas vir 2 paar skoene.
Ek email en email hulle maar hoor net mooi niks terug nie. Het selfs vir hulle of Facebook 'n boodskap gestuur en toe die volgende oomblik is ek geblok en kan niks stuur of comment of enige iets nie.
Nou word daar ooral geplaas hulle is onder nuwe bestuur en reageer op mens se emails ek het seke vir die laaste 2 weke elke 2de dag 'n email gestuur maar nog nie een is geantwoord nie.
Dis die grootste klop strooi. Net mooi niks het verander nie. Ek sal enige iemand aan raainom so ver as moontlik weg te bly.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Benna Bok's replyOfficial
23 Jan 2019, 15:50Good day. Thank you for bringing this matter to our attention. Benna Bok is under new management and one of our friendly consultants will contact you to resolve this matter.
Benna Bok's reply23 Jan 2019, 15:50
Official
Good day. Thank you for bringing this matter to our attention. Benna Bok is under new management and one of our friendly consultants will contact you to resolve this matter.
