EL
Elzette L

1 reviews | Active since Jun 2017

15 Jul 2019, 14:16

Benna Bok *****s!!!!!! Passop!

Hierdie mense, Frank en Petro Botha, eienaars van Benna Bok skuld my R800.00 vir 'n handsak wat ek bestel het op hulle Facebook bladsy al die 22ste Augustus 2018!!!! Na vele eposse en oproepe kry 'n mens net GEEN tervoering nie! Dit is nou al amper 'n jaar later en nog nie 'n woord nie.

FRANK BOTHA EN PETRO BOTHA IS *****S!!!!!

0
Replies (0)