1 reviews | Active since Dec 2016

13 Nov 2018, 20:24

Benna Bok lewer bitter swak diens.

Benna Bok:Swakste diens ooit!!! Geen antwoord op my baie e-mails nie. Ek het aansoek gedoen vir my refund van R1599 vir handsakke, nadat ek nou al maande vir aflewering wag. Ek het al die dokumentasie soos deur Benna Bok versoek vir hulle prokureurs gegee. Die refund moes reeds 9de Nov aan my betaal gewees het, soos die ooreenkoms wat ek skriftelik van die prokureurs af ontvang het. Ek wag nog!!! Geen refund nie geen niks nie! Geen kommunikasie van hulle af nie.

0
Replies (1)
Benna Bok
Benna Bok's reply15 Nov 2018, 08:46
Official
Thank you for bringing this matter to our attention. We will contact you in order to resolve it in an amicable manner.