1 reviews | Active since Sept 2018
BENNA BOK IS A **** - DO NOT ORDER ANYTHING FROM THEM EVER!!!
Ek sal aan en aan en aan gaan tot ek my R1000 REFUND kry vir my bestelling wat ek geplaas het in JUNIE 2018!!!!!!! Ek het nie meer geduld nie en ek kan nie meer met hulle vriendelik wees nie want ek is ingedoen. En ek het bewyse van watse slegte kwaliteit produk hulle aan my gestuur het, die sole van die vellies is vas geplak met GOM en binne 2 weke het ALBEI SOLE los getrek, skaars 2 keer behoorlik gedra! Ek het my bestelling VERKEERD ontvang in DES 2018 na 6 maande.... Ek vra al vanaf SEPTEMBER 2018 vir 'n REFUND ek wou nie meer die produkte he nie. Hulle wil nie hulle swak produk (1 paar vellies) terug aanvaar nie en hulle wil my ook nie refund nie alhoewel ek nie eers my totale bestelling ontvang het nie, ek het 2 pare vellies bestel. Ek het 'n bevestigings brief vanaf hulle prokureur dat ek my refund terug sou ontvang op 25 OKT 2018 - DIT HET NOOIT GEBEUR NIE. Ek soek my R1000 refund terug. Moet ASB nie ook vir Benna Bok se valse beloftes val nie en nou probeer hulle "NEW MANAGEMENT" my sleg maak deur dit vir my te reply:
Goeiedag Sheree
Hou op om Benna Bok te beskuldig en gal te braak oor ons handelsmerk. Indien jy voortgaan, sal ons hierdie kwessie onder ons regspan se aandag bring. Jy hou aan om ons te beskuldig en gal te braak.
Jy het jou punt gemaak. Jy is ongelukkig. Ons het die boodskap gekry maar nou hou jy aan en aan en aan.
Benna Bok het jou nie ingedoen nie maar glo net wat jy wil. Ons gaan nie verder met jou in 'n debat betrokke raak nie. Jy het geen respek vir Mnr en Mev Botha nie en jy het geen respek vir Benna Bok nie. Dit is jou reg om gefrustreerd te wees, maar jy het geen reg om ons vals te beskuldig of om die Botha egpaar per e-pos aan te val soos jy het nie.
Thank you for bringing this matter to our attention. We would like to apologise for any inconvenience.
Benna Bok has been under new management since December 2018, and we've been resolving matters such as this in an amicable manner since taking over.
One of our friendly customer care consultants will contact you to resolve this unfortunate matter.
Ursula Labuschagne
Benna Bok
Public Relations Officer
Thank you for bringing this matter to our attention. We would like to apologise for any inconvenience.
Benna Bok has been under new management since December 2018, and we've been resolving matters such as this in an amicable manner since taking over.
One of our friendly customer care consultants will contact you to resolve this unfortunate matter.
Ursula Labuschagne
Benna Bok
Public Relations Officer
