AP
Amór Pretorius

1 reviews | Active since Oct 2018

08 Oct 2018, 11:56

Benna Bok *****ulant online shop

Absolute SWAK en onprofessionele diens. Hul bly geensins by hul eie terme nie, maar verwag kliënte moet by terme bly. Geen produkte word binne beloofde tydsgleuf gelewer en toe opsie deur hul gegee word om te vra vir 'n terugbetaling op bestelling vat dit ook vir ewig. Ek het geen ander keuse as om te dink hierdie maatskappy en sy direkteur is ***** en skuldig aan bedrog nie.

0
Replies (6)
Benna Bok
Benna Bok's reply10 Oct 2018, 10:35
Official

Hallo Amor

Benna Bok verwerp jou valse aantygings in die inskrywing hierbo. Ons betaal duisende rande in terugbetalings en stuur bestellings - dit maak die maatskappy en direkteur nie ***** nie. Jy is welkom om jou geld terug te vra.

AP
Amór Pretorius's update10 Oct 2018, 10:40
Reviewer Update
Ek het al my geld terug gevra 21 September 2018. 13 besigheidsdae later en geen terugvoer rakende my e-posse gestuur. Ek sal my opinie oor jul veraner as my geld terug in my rekening is.
Benna Bok
Benna Bok's reply10 Oct 2018, 10:44
Official

Ons regspan sal jou ****ak in verband met jou terugbetaling.

AP
Amór Pretorius's update10 Oct 2018, 10:46
Reviewer Update
Ek het nie jul regspan betaal nie, ek het julle betaal. SWA****!!!!!!!!!!!!!!!!
AP
Amór Pretorius's update16 Oct 2018, 20:10
Reviewer Update
Benna Bok het my refund betaal presies soos ooreengekom deur prokureurs. Baie dankie Benna Bok!!
Benna Bok
Benna Bok's reply18 Oct 2018, 17:09
Official

IMPORTANT UPDATE:

Benna Bok refunded this client in full.

The client did not update this review to reflect the status quo yet.