RP
Rienie P

1 reviews | Active since Nov 2018

06 Nov 2018, 17:28

Benna Bok - Bly weg!

Geen, maar geen terugvoer. Al amper 5 maande terug bestel, gesien ons gaan dit nooit ontvang nie. Gevra vir refund, steeds NIKS! Antwoord nie landlyn, selfoonnommers werk nie meer nie en reply nie op e-posse nie.

0
Replies (1)
Benna Bok
Benna Bok's reply07 Nov 2018, 07:48
Official
 Thank you for bringing this matter to our attention. We will contact you in order to resolve it in an amicable manner.