CH
Christo H

1 reviews | Active since Jul 2016

27 Jul 2016, 07:55

Swak diens

<p>Ek het n splinter nuwe ford ranger 2016 model by hulle gekoop. Ekt na 2 of 3 dae die bakkie terug na hulle geneem om hulle die probleme wat ek ondervind te wys. Die regter voor deur lyn nie op met die agter deur en die fender nie. Ekt lelike krap merke op die agterkant van my dak. N groot stieker wat op die dak geplak was die roof rack wat op die dak is verloor sy parte. My nudge bar rattel uit mekaar uit. My radio sit an en af (maar volgens hulle dame in die werks winkel is dit n probleem van al die nuwe bakkies) my agter sitplek hak nie vas nie en so kan ons aangaan met die lys. Eks regtig baie ongelukkig met die diens wat ek kry. Hoop almal kan my punt insien mens betaal duisende rande vir n nuwe voertuig en dan kry jy geen diens as da probleme is nie</p> <p> </p>

0
Replies (0)