1 reviews | Active since May 2019
Slegte diens
Ek en my vrou is besag om n nuwe voortuig te soek. Ons kyk op die staduim na alle voortuie om die beste prys vir ons sak te kry. Maar ek moet se sover het ons nog net slegte diens gekry. Eers by mazda waar hulle die verkeerde model aan ons wou voorkoop en dan ons nie eers wil n beter prys vir ons voortuig gee nie. Toe gaan kyk ons na doe nuwe Mahindra wat n mooi voortuig en regtig goeie diens by hulle gekry maar toe ek vra of hulle weer na ons voortuig sal kyk het n ou van ford wat die voortuig moet kom waardeer en laat my en die verkoopsman soos ape laat voel blerry ongeskik. Kyk die ouens by ford en mazda is blerry ongeskik en wil glad nie n mens help nie. Die enegeste een wat behulp saam was volgens my vrou was Hannetjie en die sales ouens by Mahindra, Baie dankie vir hulle. Sal maar eerder ander plek gaan waar mens beter diens kry.
