1 reviews | Active since Sept 2017
Belrex eienaar ongeskik en onbehulpsaam.
Op die 20/9/2017 ontvang ek 'n invoice van Belrex clothing & nutrition (of Belarus soos op hulle invoice) vir hemde bestel by hulle. Ek betaal die volle invoice op die 21/9/2017 en mail hulle toe dadelik om te vra of hulle my betaling ontvang het. Ek kry geen terugvoer nie. Na 'n lang gesoek na hulle nommer om uit te vind wat die status van my bestelling is kry ek toe 'n selfoon nommer . (Ek noem graag dat geen nommer opge****r kon word nie , selfs nie eers op die Invoice nie..) . Ek bekom toe egter soos gese die volgende nommer ********** 401 van 'n ongeskikte en bombastiese man wat my in kennis stel dat hy die eienaar is en wie ek soek. Ek se toe vir hom dat hy redelik ongeskik voorkom waar hy die foon toe in my oor neergooi. Ek s***el toe weer en probeer vir hom verduidelik dat ek net wil uitvind wat die stand van my bestelling is en dat ek geenander nommer het of kry nie.. Hy skreeu toe op my, verwittig my ongeskik dat ek hom s***el op sy private nommer en druk toe weer die foon in my oor dood. Ek stuur toe weer 'n e-pos om te vra wat die huidige stand van my bestelling is waarvoor ek reeds betaal het. LUKAS sy seun s***el my toe terug net so ongeskik toe ek hom probeer verduidelik het dat ek net 'n nommer wou he by sy PA. Die verwittig my dat hy nie my str..t sal vat nie en dat hulle nie my besigheid nodig het nie en dat sy PA se dat ek my bankbesonderhede moet aanstuur sodat hulle my geld kan terugbetaal en dat ek my besigheid na 'n ander plek moet neem ....... Toe ek aan hom wou vra wat die rede hiervoor was word die foon ook net eenvoudig in my oor neergegooi.......SWAK SWAK SWAK.... Dit is ook duidelik dat hulle gou is om gelde aan te vra maar traag is om die werk te verig aangesien daar amper 'n week verby is waar hulle nog niks eers begin doen het nie...
